Ons spesialiseer in alle elektriese herstelwerk, asook die verkoop van onderdele. Ons verskaf ook lugversorgers, hekmotors en elektriese sertifikate.